CMA Winter Run - 20 June 2026
20 Jun 2026
·
Speeks Engen, Bronkhorspruit
Event Details
Date: 20 Jun 2026
Location: Speeks Engen, Bronkhorspruit
Organizer: Pres
WINTER RUN - CMA
Abraham Kriel Kinderhuis
Ons Winter Run is gestig om die 175 kinders by die Abraham Kriel Kinderhuis,
in Nylstroom, se verjaarsdae special te maak.
Na 'n lekker rit kinderhuis toe, spandeer ons die middag saam die kinders en
geniet 'n lekker middagete saam.
20 Junie 2026 - 08h30
Vertrek: Speeks Engen, Bronkhorspruit
Ete + Badge R200
Slegs Ete R150
Pres: 083 231 5444
RC: 078 067 5746
Event Location
Keep Exploring
More Events