CMA - HPC Council Braai - 31 July 2026
31 Jul 2026
·
The Garage IN TRICHARDT
Event Details
Date: 31 Jul 2026
Location: The Garage IN TRICHARDT
Organizer: MORNE ROSSOUW
CMA nooi julle uit na die ⭑HPC ⭑COUNCIL BRAAI
BRING & BRAAI
by The Garage IN TRICHARDT
31 JULIE 2026
18:00
Al die bikers is uitgenooi om 'n bring en braai saam met die Council te kom geniet.
Pap en sous word voorsien asook die vure vir die braai.
VURE SAL 18:00 REG WEES!
VIR MEER INLIGTING KONTAK
MORNE ROSSOUW - 082 324 2260
RIDE TOGETHER * BRAAI TOGETHER * STAND TOGETHER
Event Location
Keep Exploring
More Events