Baltimore 500 & Boeredag - 14 & 15 August 2026
14 Aug β 15 Aug 2026
·
Event Details
Date: 14 Aug β 15 Aug 2026
Location:
Is julle reg vir βn fees van βn Boeredag? ππ
Ons is opgewonde om aan te kondig dat Francois Jacobs die MC vir ons Boeredag gaan wees!
Jy wil hierdie beslis nie misloop nie!
π
14 & 15 Augustus
π Baltimore 500 & Boeredag
Hou ons blad dop vir nog groot aankondigings wat binnekort volg! ππΎ
082 496 6752
admin@baltimorebv.co.za
Event Location
Keep Exploring
More Events