BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//MotorIQ.co.za//Events//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
BEGIN:VEVENT
UID:event-36@motoriq.co.za
DTSTAMP:20261029T145158Z
DTSTART;VALUE=DATE:20260228
DTEND;VALUE=DATE:20260301
SUMMARY:Lavender Kontrei Mark Classic Car & Bike Show
DESCRIPTION:Enjins\, musiek & kuier – dis waar kar & motorfiets liefhebbe
 rs tuis is! 🎶\nSaterdag 28 Februarie rol ons weer die tapyt uit vir d
 ie Classic Car & Bike Show – Van Van Toeka tot Nou\, AMOC\, Old Ford\, B
 eatles-era invloede en nog baie meer – ’n indrukwekkende versameling w
 iele\, chroom en stories wat nostalgie laat herleef\, hier by PTA se lekke
 rste kuiermark!\nTop Live Vermaak 11:00 – Logan Pietersen 13.00 - Fran P
 rins\n’n Ontspanne biertuin met craft biere\, Zoerdoef & meer\nHeerlike 
 kosstalletjies vir elke smaak.!\nTalle unieke stalletjies met hope pret vi
 r die kinders! \nMonster & mini monster truck ritte vir ekstra opwinding!\
 nHet jy ’n classic of motorfiets? Bring hom saam en kom spog met trots 
 – gratis uitstalling. 📞 Bespreek jou plek: 083 262 1947\nApache Ave
 \, agter Obaro. N4 Wonderboom Lughawe-afrit\, PTA
LOCATION:OBARO\, Wonderboom
END:VEVENT
END:VCALENDAR
